Die volgende lidmate verjaar gedurende die komende week

-

05 Jul

Leighton  Jonker (W), Ethan McDermot (H) en Alecia Slabbert (W)

06 Jul

Adri Lockhorst (W) en Altie Taljaard (H)

07 Jul

Piet Bosch (H)

09 Jul

Rudi van Maanen (S) en Babes van Staden (H)

-

Vanuit die hard van die gemeentes word hulle hartlik gelukgewens,  

Ons wens vir hulle nuwe lewensjaar is dat dit 'n geseënde jaar sal wees, gevul met vrede, vreugde en baie liefde.